Wet opArbeidsverhoudinge

9 flashcardsby Carlise
Study these flashcardsFree · spaced repetition · iPhone, Android, Mac & web

All cards

1
Kernwoorde
2
Doel
  • Bevorder kollektiewe bedinging op die werkplek vlak
  • Bevorder billike arbeidspraktyke tussen werkgewers en werknemers
  • Bevorder eenvoudige prosedures vir die registrasie van vakbonde en werkgewersorganisasies
3
Voordele
  • Bevorder vinnige en goedkoper beslegting van arbeidsgeskille
  • Bevorder 'n gesonde verhouding tussen werkgewer en werknemer
4
Nadele
  • Die implementering van die WAV kan baie duur en tydrowend wees - veral die geskilbeslegtingsproses
  • Verminderde winsgeweindheid van besighede as gevolg van 'n afname in produktiwiteit en verkope
5
Maniere waarop besighede aan die WAV kan voldoen
  • Vertoon 'n opsomming van die WAV in die werkplek waar dit vir alle werknemers sigbaar is
  • Die vestiging van werkplekformus moet deur werkgewers ondersteun word
6
Strawwe vir nie-nakoming
  • Besighede kan gedwing word om 'n geskilbeslegtingsproses aan te gaan as hulle nie gewillig deelneem nie
  • Besighede wat versium om aan die WAV te voldoen, kan finansiële kostes soos regskostes en KVBA-fooie aangaan
7
Aksies wat die wet oortree/ diskriminerend
  • Onbillike en onwettige ontslag van werknemers
  • Weiering om vakbondverteenwoordigers verlof te gee om vakbondsake by te woon
  • Afdanking van werknemers wat aan wettige stakings deelneem
8
Regte van werkgewers
  • Bedingingsrade te vorm vir die doel vir kollektiewe bedinging
  • Werknemers wat aan beskermde stakings deelneem, nie te vergoed nie
  • Werknemers te ontslaan wat betrokke is by 'n onbeskermde staking
9
Regte van werknemers
  • By 'n vakbond van hul keuse aan te sluit
  • Wettige stakings te begin as 'n oplossing vir griewe
  • Onopgeloste KVBA-dispunte na die Arbeidshof vir 'n appèl te verwys
Study all 9 cards for free