Die Voortrekkerstorie

13 flashcardsby Carlise
Study these flashcardsFree · spaced repetition · iPhone, Android, Mac & web

All cards

1
Eerste weergawe van die kode geskryf
1919
2
Eerste voortrekker kommando gestig
1920 in Bloemfontein
3
Drawwertjie
Strandlopervoëltjies waargeneem
4
Penkop
Hare kort gesny in die Anglo-Boereoorlog
5
Verkenners
Danie Theron se fietsryers
6
Amptelike stigting van die Voortrekkers
30 September 1931
7
Eeufees-Fakkelloop
1938
8
Inwyding van die Voortrekkermonument
1949
9
Republiekwording
1961
10
Presidentsverkenners
Balkies in 1967 deur Staatspresident CR Swart oorhandig
11
Voortrekkers Demilitariseer
1993 tydens die kongres
12
75-feeskamp
2006
13
85ste bestaansjaar
2016
Study all 13 cards for free