11.1) 'n Roeteerde word as 'n ...-toestel gekategoriseer
Kommunikasie
21.2) Maateenheid - spoed - internetkonneksie
Mbps
31.3) Firewall word gebruik om te keer dat ... toegang kry
Ongemagtigde programme
41.4) Soekenjin lys van webtuiste wat na ... verwys
Die woord "OS" maar nie die woord "windows" nie
51.5) OKH nie alfabeties, omdat ...
'n Swak kwalitiet skandeerder gebruik is
61.6) Konsep - Tegnologie leer en besluite maak
Kunsmatige Intellegensie
71.7) Sigbladfunksies - getalin middel georden lys
Median
81.8) Internetaanval wat webtuiste ineenstort
Diensontsegging
91.9) Elektroniese toegang tot persoonlike inligting
Skending van privaatheid
101.10) Stelselnutsprogram - werkverigtinge van SVE
Task Manger