2Doel
- Belê in die onderwys en opleiding van die Suid-Afrikaanse arbeidsmag
- Ontwikke die vaardighede van Suid-Afrikaners om produktiwiteit in die werkplek te verbeter
- Herstel doelbewus wanbalanse van die verlede deur onderwys en opleiding
3Voordele
- Lei werknemers op om produktiwiteit in die werkplek te verbeter
- 'n Besigheid kan wêreldwyd meer mededingend word
4Nadele
- Verhoog kostes aangesien die proses n groot hoeveelheid papierwerk verg
- Besighede vind dit moeilik om die implementering van hierdie wet te monitor en te beheer
5Diskriminerende optrede volgens die WVO
- Verskaf vals inligting in enige voorskrewe dokument
- Die onregverdige bevordering van vaardigheidsontwikkeling, bv waar slegs sekere werknemers bevoordeel word
- Die voorkoming van werknemers se toegang tot leerlingskappe gebaseer op enige diskriminerende gronde soos swangerskap, ouderdom, posisie, taal, geslag, seksuele oriëntasie, kultuur of geloof
6Boetes vir nie-nakoming van die WVO
- 'n Arbeidsinspekteur mag die bedrywighede van die besigheid onbepaald staak indien die besigheid aan onwettige parktyke skuldig bevind word
- Die besigheid se lisensie kan teruggetrek word, wat die besigheid kan verhoed om enige vorm van verdere berywighede uit te voer
7Stel maniere voor hoe besighede aan die WVO kan voldoen
- Vertoon 'n opsomming van die WVO in die besigheid waar dit vir alle werknemers sigbaar is
- Gee geleenthede aan alle werknemers om hul vaardighede te verbeter
- Werkgewers wat LBS (werknemers belasting) invorder, moet by die betrokke SETA registreer
8Nasionale Vaardigheidsontwikkelingstrategie
- Bou loopbaan-, beroepsvoorligting en opleidingsentrums
- Vebeter sosiale ontwikkeling deur ekonomiese ontwikkeling
9Menslike hulpborn-ontwikkelingstrategie
- Moedig werknemers se deelname aan lewenslange leer aan
- Ontwikkel beide korttermy- en langtermyn vaardighede in die arbeidsmag
10SOOO's
Sektorale Onderwys en Opleidings Owerheid
11Rol/ Funksie van SOOO's
- Rapporteer aan die direkteur-generaal
- Bevorder en vestig verskillende leerlingskappe
- Keur werkplekvaardigheidsplanne en jaarlikse opleidingsverslae goed
- Ontwikkel vaardigheidsonteikkelingsplanne vir die verskillende ekonomiese sektore
12Befondsing van SOOO's
- Surplusfonde en staatinstellings
- Fondse ontvang uit die lewering van hul dienste
- Skenkings ontvang van die publiek/ besighede/ KMI programme
13Betekenis van leerderskappe
- Gestruktueerde leerprogramme wat gedurende werksure voltooi word
- Sluit leerprogramme in met 'n teoretiese sowel as praktiese werksondervinding