Vraag 4

14 flashcardsby Carlise
Study these flashcardsFree · spaced repetition · iPhone, Android, Mac & web

All cards

1
4.1) Toevoertoestelle op verkooppuntstelsel
  • Strepieskode skandeer
  • Skaal wat die gewig weeg
2
4.2) Kovergensie
Is waar die funksionaliteit van twee of meer toestelle in een toestel gekombineer word
3
4.3) USB-poort - randapparatuur koppel
  • Hoë spoed data oordrag
  • Verskaf krag na toestelle toe
4
4.4) Spesifikasies - monitor koop
  • Fisiese grootte
  • Aspekverhouding
5
4.5) Monitor niks vertoon
  • Foutiewe grafikakaart
  • Slaapmodus is aktief
6
4.6) Beperkings - webgebaseer
  • Benodig betroubare internetkonneksie
  • Moontlike sekuritietsrisiko terwyl jy aanlyn is
7
4.7) Installasie voltooi
  • Maak gebruik van disk cleanup
  • Voeg 'n groter stoortoestel by
8
4.8) Opvoedkundige hulpbronne versprei op optiese skyf
Stadige internet
9
4.9.1) Nadeel van NFC
Het stadige oordrag spoed
10
4.9.2) Gebruike van NFC
  • Om betalings te maak
  • Druk via NFC
11
4.10) Sagteware - gestremde gebruikers
  • Stemherkenning sagteware
  • Spraak na teks sagteware
12
4.11) Gelyktydig af te skakel
Task scheduler
13
4.12) Foutiewe sagteware
  • Sekerheidskwessies
  • Malware besmetting
14
4.13) Snipping tool eerder as print screen
  • Spesifieke area kan geselekteer word
  • Kan van binne die snipping tool-toepassing druk
Study all 14 cards for free