110.1.1) E-pos gelyktydig te stuur
Poslys
210.1.2) E-pos adresse wegsteek
Gebruik die Bcc-veld vir al die e-pos adresse
310.1.3) Spam-gids te keer
Merk as not spam
410.1.4) Video deel wat te groot is
- Deel die skakel van 'n lêergids in die wolk
- Pers die lêer saam om die grootte te verminder
510.2.1) Biometriese sekerheid
Tegnologie wat gebruik word om 'n persoon te identifiseer gebaseer op sy fisiese eienskap
610.2.2) Nadele van biometriese slotte
- Water kan die akkuraatheid van biometriese skandering affekteer
- Beserings kan veroorsaak dat die eienskap nie herken word nie
710.3.1) Rekord uniek te identifiseer
Primêre sleutel
810.3.2) ChronicConditions
- Long Text- Kort beskrywing van die toestand wat 'n persoon het
- Lookup Wizard- Selekteer 'n toestand vanuit 'n lys
910.4.1) Riglyne- webtuiste skep
- Toepaslike kleurkontras
- Toepaslike fontgroottes
1010.4.2) HTML- tabel korrek vertoon
- Verander rowspan na colspan
- Voeg <tr> merkers in vir die derde ry
1110.5.1) Hommeltuie- kaart vir roete
GPS
1210.5.2) Hommeltuie- kamera=hardlopers of stappers
- Lewendige stroom van geleenthede
- Om oneerlike of vuilspel na te gaan
1310.5.3) Beperkte spasie op SD-kaart
Verskillende lêerformate
1410.6) Hardeware- video's redigeer
Supergebruiker
1510.7.1) AR-Tegnologie
Egte-wêreld prente/ video's word oorgelê met rekenaargegeneerde objekte of grafika
1610.7.2) AR Gebruik
Virtuele afrigting en terugvoer on die gimnasium