19.1.1) Nuutse windows nie kan installer nie
- Verwerker is te stadig
- Nie genoeg RAM nie
29.1.2) Alternatiewe Bedryfstelsel- nie eiendomsregtelike bedryfstelsel
Gratis oopbronsagteware bedryfstelsel
39.1.3) Nie raadsaam on rekenaar te opgradeer nie
Rekenaar is te oud
49.2) Voordele van sosiale mediaplatforms
- Kan gebruik maak van multimedia
- Die publiek kan terugvoering gee
59.3.1) Verkorte URL kan wantrou
- Daar is geen aanduiding dat hierdie webtuiste veilig is nie
- Die URL gee geen logiese aanduiding van die webtuiste waarnatoe hul gelei word nie
69.3.2) Aanlyn inplaas van pen en papier
- Verseker akkuraatheid
- Bespaar papier
- Maklike bestuur en analise van data
79.4.1) Mail merge vir uitgesoekte naam-kaartjies
Edit Recipient List
89.4.2) Sigblad funksie vir gelukkige wenner
Randbetween
99.5.1) Nie gratis internettoegang
- Die skool het nie genoeg bandwyte vir die geleentheid nie
- Moontlikheid van sekerheidskewssies
109.5.2) Voorsorgmaatreëls - gratis internettoegang
- Besoek veilige webtuistes
- Maak die deel van lêers onaktief
119.6.1) Konsep van skarebefondsing
Is 'n proses waar 'n besigheid deur baie klein donasies befonds is van vrywilligers se byrae
129.6.2) Skarebefondsing platform
139.6.3) Sigbladeienskap - top tien bedrae
149.7.1) Geldeenheid - Bitcoin
Kripto
159.7.2) Skenkings in Bitcoin
- Donasies kan anoniem gemaak word
- Baie lae transaksiefooie