Vraag 8

10 flashcardsby Carlise
Study these flashcardsFree · spaced repetition · iPhone, Android, Mac & web

All cards

1
8.1.1) Doel van liniaal-staaf
  • Jy kan die tabelstoppe sien en instel
  • Jy kan tabelrame skuif
2
8.1.2) Tipe inlynstelling en die voordeel
  • Justify
  • Gee teks 'n skoon, skerp rand en kom meer profesioneel voor
3
8.1.3) Adres te sien waarna die hiperskakel verwys
  • Hou die muis oor die hiperskakel
  • Alt + F9
4
8.2.1) Sigblad-eienskap-lys van maande in kolom te voltooi
AutoFill
5
8.2.2) Maniere om getaalwaardes te formateer
  • Formateer al die selle na 2 desimale plekke toe
  • Pas 'n 1000 skei-karakter toe
6
8.2.3) Waardes in sel reeks D3:D9 verkeerd is
BTW is afgetrek in plaas van bygetel
7
8.2.4) Funksie om totaal van kolomme B, C, D te bereken
Gebruik die sum-funksie vir elke kolom
8
8.3.1) Rede vir die toevoermasker op Worker-ID veld
Om 'n spesifieke formaat of lengte te dwing
9
8.3.2) Verbeterings aan die valideringsreël
  • Verwyder Only
  • Voeg tekens in
  • Verander Or na And
10
Ontwerp van Age-veld baie foute mag veroorsaak
Afe-veld is as 'n primêre sleutel gestel wat nie duplikasie sal aanvaar nie
Study all 10 cards for free