15.1) Konsep van grid computing
Verwerkingskrag van verskeie rekenaars word gekombineer om 'n enkele taak te verrig
25.2) Kommunikasietegnologie- lig
35.3.1) Videokonferensies bestuur
- Aktiveer transkripsies
- Neem die verrigtinge van die vergadering op
45.3.2) Nadele
- Minder persoonlike kontak
- Data intensief
55.4) Nie toegang tot lêer op netwerk
- Bediener is aflyn
- Lêer is korrup
65.5) Buffering en vertragings
- De-aktifeer outomatiese opdaterings
- Stroom teen 'n laer resolusie
75.6) Kitsboodskappe gebruik
- Intydse kommunikasie
- Maklik om groepe te skep en te beheer
85.7) Prysverskil tussen veselkoppeling